Skip to content

DA gaan strafregtelike klagte lê teen rassistiese passasier [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap veroordeel ten sterkte ‘n beweerde rassistiese voorval wat onlangs op ‘n plaaslike vlug van FlySafair plaasgevind het. Woordvoerder Tertuis Simmers sê ‘n passasier het na bewering tydens ‘n hewige woordewisseling rassistiese opmerkings geslinger na ‘n lid van die bruin gemeenskap. Hy sê die DA gaan vandag by die polisiestasie in Bishop Lavis, Kaapstad, ‘n klagte van crimen injuria indien teen die vrou:

ENG TertuisonPassenger