Skip to content

DA gaan met CPUT-bestuur ontmoet na geslagsgeweld-voorval op kampus [KLANK]

# Die DA gaan Dinsdag ‘n oorsigbesoek saam met die bestuur van die Kaapse Skiereilandse Universiteit vir Tegnologie bring om oplossings te vind na ‘n geslagsgeweld-voorval op die kampus. Chantel King van die DA sê die tragiese gebeure is ‘n wekroep vir die dringende behoefte aan die verbetering van veiligheidsmaatreëls op kampusse en in koshuise en studente huisvesting oral in die land. Sy voeg by geslagsgeweld is steeds ‘n ernstige kwessie in die samelewing en onderwysinrigtings moet veilige plekke wees, sonder geweld:

ENG-ChantelonGBV