# Die DA in die Noord-Kaap het ‘n beroep op die Departement van Water en Sanitasie gedoen om ondersoek in te stel na die watergehalte van die Sol Plaatje plaaslike munisipaliteit. Talle inwoners kla dat die kraanwater reeds weke lank sigbaar vuil is. Ockert Fourie van die DA sê dis oorspronklik toegeskryf aan die Vaalrivier wat afgekom het, maar sy eie ondersoek dui op ‘n groter probleem:
Speel klankgreep: AFR OckertFourie