Skip to content

DA eis ondersoek na Sedibeng-munisipaliteit se vermiste burgemeestersketting [KLANK]

# Die DA in Gauteng vra dat ondersoek ingestel word na die vermiste ketting van die Sedibeng-munisipaliteit se burgemeester, Lerato Maloka. Volgens ʼn beëdigde verklaring wat die party onder oë gehad het, het die ketting met ʼn waarde van 465-duisend-rand, na die distriksrede in Junie verlede jaar geheimsinnig verdwyn. Kingsol Chabalala van die DA sê dis vreemd dat ʼn diefstalsaak eers in November aanhangig gemaak is:

ENG KingsolonChain