Skip to content

DA eis ondersoek na Padongelukkefonds-kontrakte wat tydens voormalige hoof Letsoalo se termyn onderteken is [KLANK]

# Die DA het die minister van Vervoer, Barbara Creecy, gevra vir ʼn volledige ondersoek na duur kontrakte wat die Padongelukkefonds toegeken het tydens die termyn van die voormalige uitvoerende hoof, Collins Letsoalo. Twee mediakontrakte van altesaam ‘n miljard-rand is tydens die parlementêre ondersoek na die fonds onthul. Die kontrakte aan MediaMix360 en Dzinge Production, is onder die soeklig weens onreëlmatighede en moontlike oorbesteding. Patrick Atkinson van die DA sê miljoene-rand is vermors terwyl eisers nie betaal is nie:

AFR PatrickOnLetsoale