# Die DA in Tshwane versoek ‘n dringende ondersoek ná vermeende sabotasie by die Pyramid-substasie, waar ‘n brand vanoggend ernstige skade aangerig het. Die party het tydens ‘n toesigbesoek afgekom op stukkende slotte, beskadigde deure en belangrike beheerpaneelkabels wat opsetlik beskadig is. Die DA-lid, Themba Fosi, meen dit kan oor finansiële redes gaan, aangesien kontrakteurs by die herstelwerk kan baat. Hy eis aanspreeklikheid en deursigtigheid om enige moontlike samespanning te onthul:
DA eis dringende ondersoek na vermeende sabotasie by Pyramid- substasie in Tshwane [KLANK]
ENG FosiOnSubstation