Skip to content

DA eis dringende ondersoek na toenemende probleme by lughawens [KLANK]

# Die DA vra ‘n parlementêre verhoor aan oor toenemende onderbrekings aan lughawedienste. Die party se woordvoerder oor Vervoer Chris Hunsinger sê die onlangse brandstofpompe wat gebreek het by die Kaapstadse Internasionale Lughawe en dreigende brandstoftekorte by OR Tambo lig kritieke wanbestuur uit. Hy moedig die minister van Vervoer Barbara Creecy en ACSA aan om ‘n duidelike herstelplan voor te lê en waarsku voortgesette onbestendigheid bedreig die toerismesektor, beleggersvertroue en Suid-Afrika se ekonomie:

AFR-HunsingerOnAirport