Skip to content

DA eis ANC moet in goeder trou optree om te verseker die Parlement dien Suid-Afrika [KLANK]

# Die DA eis die ANC moet op ‘n wyse optree wat redelik is en in die beste belang van die publiek met die saamstel van gesamentlike komitees van die Parlement. Die DA-lid, George Michalakis sê in Julie het die DA en ANC ooreengekom om die voorsitterskap van die gesamentlike komitees gelykop te verdeel en die enigste geskil was of daardie voorsitters van die Nasionale Vergadering of die Nasionale Raad van Provinsies sou kom:

ENG GeorgeonParliament