# Die DA doen ‘n beroep op die minister van Binnelandse Sake, Aaron Motsoaledi, om immigrasiewetgewing te bespoedig na die Konstitusionele Hof se beslissing wat hom persoonlik verantwoordelik hou vir die regskoste. Volgens die party beklemtoon die hof se seldsame strafoptrede Motsoaledi se nalatigheid in sy versuim om die Immigrasiewet te wysig, wat die bevestigings van deportasies sedert 2019 wetlik ongeldig maak. Angel Khanyile van die DA vra die bespoediging van wetgewing om verdere vertragings te voorkom en verantwoordelike leierskap by Binnelandse Sake te verseker:
DA doen ‘n beroep op minister Motsoaledi om immigrasiewetgewing te bespoedig [KLANK]
ENG-KhanyileOnLegislation