Skip to content

DA doen ‘n beroep op minister Motshekga om die Parlement in te lig oor die SANW DRK-sending [KLANK]

# Die DA doen ‘n beroep op minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, om die Parlement dringend in te lig oor die verslegtende situasie in die Demokratiese Republiek die Kongo. Dit volg nadat M23-rebelle verlede week nege soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in die oostelike DRK doodgemaak het. Chris Hattingh van die DA sê ’n omvattende verslag aan parlementslede sal help om te bepaal hoe om die SANW die beste uit die DRK te onttrek:

ENG HattinghOnSANDF