Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

DA beloof om kaderontplooiing te beëindig as hy verkies sou word [KLANK]

# DA-leier John Steenhuisen het die party se toewyding aangekondig om kaderontplooiing te beëindig, sou hy as regering verkies word. Dit volg op die Hooggeregshof in Pretoria se verwerping van die party se saak, met koste, teen die ANC se kaderontplooiings-beleid. Steenhuisen sê die beleid het staatskaping en sistemiese korrupsie vergemaklik, en beskou dit as onregmatig en ongrondwetlik. Hy sê wat ‘n einde sal maak aan kaderontplooiing, is om die ANC uit te stem:

ENG-SteenhuisenOnCadreBill