# Die DA het beloof om geslagsgeweld heeljaar te beveg en nie net tydens die 16 Dae van Aktivisme-veldtog nie. Die party sê die bestryding van geslagsgeweld vra spanwerk tussen die regering en gemeenskappe om geweld te verhoed, oorlewendes te steun en oortreders aanspreeklik te hou. DA-leier John Steenhuisen het die party se verbintenis herbevestig om ‘n veiliger Suid-Afrika te bou waarin alle landsburgers sonder vrees kan leef en gelyke geleenthede kan geniet:
DA beloof om geslagsgeweld te bestry na 16 Dae van Aktivisme [KLANK]
ENG SteenhuisenOnYearFight