Skip to content

DA bekommerd oor KZN se voortslepende onderwystekorte [KLANK]

# Die DA in KwaZulu-Natal doen ’n oproep op die provinsiale LUR vir Onderwys, Mbali Frazer en haar departementshoof, Nkosinathi Ngcobo om dringend in te gryp, te midde van protesoptrede by verskeie skole in die provinsie weens die voortslepende en ernstige onderwystekorte. Imran Keeka van die DA sê die ontwrigtings volg kort nadat die party onthul het dat daar 31-duisend-462 onderwysvakatures is by openbare skole regdeur die land, met KZN wat die hoogste getal aangeteken het, met sewe-duisend-en-44 vakante poste:

ENG ImranonShortages