# President Cyril Ramaphosa sê die demokrasie in die land het sy loop geneem met verkose burgemeesters, speakers en raadslede wat nou hulle plekke ingeneem het. Hy erken die uitslag is teleurstellend vir die ANC, maar meen die regerende party moet die duidelike boodskap van die mense van Suid-Afrika aanvaar. Ramaphosa het in Pretoria met die media gepraat tydens die staatsbesoek van president Uhuru Kenyatta van Kenia:
Speel klankgreep: ENG Ramaphosa ANC