Skip to content

Cruise Cape Town mik na bevordering van die streek as ‘n vername bootvaartbestemming

# Cruise Cape Town, wat deur Wesgro gerugsteun word, gaan die toerismebedryf in die Wes-kaap ‘n nuwe baadjie gee. Die vennootskap tussen die openbare en privaatsektor is gemik op die ontginning van die potensiaal van Kaapstad en die Wes-Kaap as ‘n voorste bootvaartbestemming. Dit sal die plaaslike ekonomie aanwakker en volhoubare toerisme bevorder en die tafel dek vir die ontdekking van Afrika se omvangryke toerisme-aanbiedings.