Skip to content

Cosatu waarsku minister Nxesi om WVF se hersiening uit te voer [KLANK]

# Cosatu sê die minister van Indiensneming en Arbeid, Thulas Nxesi, moet planne uitvoer om die Werkloosheidsversekeringsfonds te hersien. Die Hooggeregshof in Pretoria het verlede week die omstrede kontrak van vyf-miljard-rand wat die WVF aan Thuja Capital toegeken het, ongeldig verklaar. Matthew Parks van Cosatu sê hulle verwelkom Nxesi se opdrag dat ʼn forensiese oudit oor die mislukte ooreenkoms gedoen word:

ENG MatthewonUIF