Skip to content

Cosatu vra internasionale gemeenskap om seker te maak Strafhof se lasbriewe word afgedwing [KLANK]

# Cosatu sê die lasbriewe wat verlede week uitgereik is deur die Internasionale Strafhof toon geen indiwidu of staat is verhewe bo die internasionale gereg nie. Die lasbriewe is uitgereik teen die Israelse eerste minister Benjamin Netanyahu, die voormalige minister van Verdediging Yoav Gallant en Hamas se militêre leier Mohammed Diab Ibrahim Al-Masri vir oorlogsmisdade en misdade teen die mensdom. Matthew Parks van Cosatu sê die internasionale gemeenskap moet verseker die lasbriewe word uitgevoer:

ENG MatthewonICCWarrants