# Die vakbondfederasie Cosatu het President Cyril Ramaphosa se ondertekening van die langverwagte Wet op Openbare Verkryging verwelkom en sê dit lê die grondslag vir ‘n enkele openbare verkrygingstelsel. Openbare verkryging maak ‘n aansienlike deel uit van die staat se uitgawes en beloop miljarde rand per jaar. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê daar was nog nie van te vore ‘n enkele wetgewende raamwerk vir openbare verkrygings nie en talle staatsinstellings is gevolglik oopgelaat vir misbruik en korrupsie:
Cosatu verwelkom Wetsontwerp op Openbare Verkryging [KLANK]
ENG MatthewonProcurement