# Cosatu in die Oos-Kaap het die ontplooiing van gespesialiseerde polisiebeamptes en hulpbronne verwelkom om die massaskietery in Lusikisiki te ondersoek. Agtien mense, insluitend 12 vroue, is die naweek in die Ngobazana-nedersetting doodgeskiet. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê die skietery het die provinsie en die land geskok oor die wreedheid en straffeloosheid daarvan:
Cosatu verwelkom ontplooiing van spesialiste om die Lusikisiki-slagting te ondersoek [KLANK]
ENG ZaneleonMassShooting