Skip to content

Cosatu verwelkom ondertekening van Wysigingswetsontwerp op Intelligensiewette [KLANK]

# Die vakbond-federasie Cosatu het president Cyril Ramaphosa se goedkeuring van die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette verwelkom. Dit verdeel die Staatsveiligheidsagentskap in twee nuwe departemente, die Buitelandse Intelligensiediens en die Nasionale Intelligensie-agentskap, wat toesig en aanspreeklikheid behels. Matthew Parks van Cosatu sê dis van kritieke belang om te verseker dat daar voldoende beheermeganismes in die intelligensie- en sekerheidsdienste is om potensiële misbruik te voorkom:

ENG MatthewonLawsBill