Skip to content

Cosatu verwelkom NRVP se aanvaarding van die Wetsontwerp op Klimaatverandering [KLANK]

# Cosatu het die Nasionale Raad op Provinsies se aanvaarding van die Wetsontwerp op Klimaatverandering verwelkom. Die wetsontwerp is verlede jaar deur die Nasionale Vergadering goedgekeur en ondersteun ‘n regverdige oorgang na ‘n billike en internasionaal mededingende laekoolstof-ekonomie en -samelewing vir klimaatverandering. Matthew Parks van Cosatu sê die wetsontwerp lê ‘n gevorderde grondslag vir Suid-Afrika se reaksie op klimaatverandering, maar sal sy doelwitte slegs bereik indien die regering die nodige hulpbronne voorsien:

ENG MatthewonClimate