Skip to content

Cosatu verwelkom fooi-aanpassings vir toegang tot die Nasionale Bevolkingsregister [KLANK]

# Cosatu verwelkom die aanpassings wat die Departement van Binnelandse Sake aangekondig het vir banke, kredietburo’s en ander finansiële instellings vir toegang tot die Nasionale Bevolkingsregister. Die privaat sektor se fooi vir toegang tot die register is vir meer as ‘n dekade nie van 15-sent per versoek aangepas nie. Finansiële instellings sal nou tien rand per kantoor-uur-versoek en een-rand per na-uurse versoek moet betaal. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê dit is duur om die stelsel in stand te hou:

ENG MatthewonAdjustments