Skip to content

Cosatu verwelkom die ondertekening van die Wysigingswetsontwerp op Pensioenfondse [KLANK]

# Cosatu het president Cyril Ramaphosa se besluit verwelkom om die Wysigingswetsontwerp op Pensioenfondse te onderteken. Die wysiging stel lede van pensioenfondse in staat om ‘n gedeelte van die spaargeld in hul fondse vóór hul aftrede te onttrek. Bydraes word in twee potte verdeel, waarvan een derde vóór aftrede onttrek kan word. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê dit sal baie welkome verligting vir miljoene werkers en hul gesinne bring wat te veel skuld het:

ENG MatthewonPension