# COSATU in Gauteng het die bedanking van die Johannesburgse burgemeester, Kabelo Gwamanda, verwelkom en hom as ‘n onvanpaste keuse bestempel. Provinsiale sekretaris, Louisah Modikwe, sê die stad het voortdurend met probleme te kampe, insluitend watertekorte, infrastruktuuruitdagings en ‘n voorafbetaalde elektrisiteitsheffing van 200-rand. Sy het die vakbondfederasie se steun vir die ANC-kandidaat Dada Morero beklemtoon en beskryf sy ervaring as deurslaggewend vir die herstel van die stad se integriteit:
COSATU verwelkom bedanking van Johannesburgse burgemeester, ondersteun nuwe kandidaat [KLANK]
ENG-ModikweOnMayor