# COSATU sê hy ondersteun die Suid-Afrikaanse regering se ingrypings om te bemiddel sowel as die raad wat hy aan die Mosambiekse regering en sy mense bied. Matthew Parks van Cosatu sê die federasie is vol vertroue hierdie saak sal opgelos word en doen ‘n beroep op alle partye wat gegrief is om ‘n vreedsame en kalm oplossing te vind. Hy sê die twee nasies kan nie die destabilisering weens verdere geweld, lewensverlies en ekonomiese ontwrigting bekostig nie:
COSATU versoek vreedsame oplossing vir situasie in Mosambiek [KLANK]
ENG MatthewonMozambique