# COSATU vra dringende optrede om tuberkulose tot nasionale noodtoestand te verklaar omdat dit daagliks 150 lewens in Suid-Afrika eis, met 280-duisend mense wat besmet is. Woordvoerder Zanele Sabela moedig die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, aan om ingryping teen TB op te skerp, te sorg vir voldoende befondsing en bewustheid te verhoog. Sy vra ook geteikende toetse, TB-ondersoeke vir mense met MIV, die opsporing van kontakte en wydverspreide opvoedingsveldtogte:
COSATU sê TB moet tot nasionale noodtoestand verklaar word [KLANK]
ENG-SabelaOnTB