# Cosatu sê die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap nader ʼn kruispad met toenemende vlakke van armoede, ongelykheid en werkloosheid. Zimbabwe maak gereed om die naweek die 44ste SAOG-beraad vir staats- en regeringshoofde aan te bied. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê staatshoofde moet fokus op die dringendheid van aanspreeklikheid oor die doelwitte van demokrasie, menseregte en inklusiewe ontwikkeling soos in die SAOG se stigtings-manifes vervat:
Cosatu sê SAOG nader ’n kruispad [KLANK]
ENG ZaneleonSADC