Skip to content

Cosatu sê kindersterftes weens besmette voedsel word ’n weeklikse gebeurtenis [KLANK]

# Cosatu vra dat kinders beskerm word teen voedselvergiftiging. Meer as 20 kinders is dood nadat hulle kos geëet het wat by spazawinkels gekoop is. In die jongste voorval is ʼn agtjarige meisie van Soweto dood. Byna 900 gevalle van voedseloordraagbare siektes is landwyd aangemeld. Cosatu-woordvoerder Zanele Sabela sê dis onaanvaarbaar dat daar nou weekliks kinders sterf nadat hulle besmette kos geëet het:

ENG ZaneleonContaminatedFood