# Cosatu sê die regering van nasionale eenheid moet die hersiening van die brandstofprystruktuur bespoedig om te kyk waar belasting verminder kan word om verligting aan verbruikers, pendelaars en die ekonomie te gee. ‘n Woordvoerder van Cosatu, Zanele Sabela, sê die Internasionale Monetêre Fonds het dié week Suid-Afrika se BBP-groei-beraming vir die jaar op 0,9-persent behou, ondanks die feit dat die land vir meer as drie maande sonder beurtkrag is:
Cosatu sê die regering moet die hersiening van die brandstofprysstruktuur bespoedig [KLANK]
ENG ZaneleonFuelPrice