Skip to content

Cosatu sê 2024 bevat hoogte- én laagtepunte [KLANK]

# Cosatu beskryf 2024 as ‘n jaar van gemengde wedervaringe met hoogte- sowel as laagtepunte. Matthew Parks van die federasie sê een van die hoogtepunte was die inwerkingstelling van die tweepot-aftreestelsel in September. Meer as 35-miljard-rand is uit die Tweepotstelsel se spaarpot onttrek. Parks sê die laagtepunte sluit in die volgehoue pogings om die inwerkingstelling van Nasionale Gesondheidsversekering en die Wet op Basiese Onderwyswette te verhoed:

ENG MatthewonYear2025