# Cosatu sê hy is ontsteld omdat die Werkloosheidversekeringsfonds se aanlyn stelsel, uFiling, reeds ʼn maand lank vanlyn is met geen aanduiding wanneer dit weer sal werk nie. Gebruikers kry sedert 30 Augustus ʼn boodskap op die uFiling-platform dat dit weens beplande instandhouding vanlyn is. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê die WVF is ʼn bydraende maatskaplike sekerheidsfonds en dis onaanvaarbaar dat dit so lank vanlyn is:
Cosatu ontevrede omdat WVF-stelsel reeds ’n maand lank vanlyn is [KLANK]
ENG ZaneleonUIFSystem