Skip to content

Cosatu ondersteun voorstel van 1,5% Nasionale Minimumloonverhoging bo inflasie vir 2025-boekjaar [KLANK]

# Cosatu sê hy sal sy voorlegging afhandel, ter ondersteuning van die aanbevelings van die Nasionale Minimumloonkommissie van ʼn verhoging van 1,5-persent bo inflasie vir die nasionale minimumloon vir die 2025-boekjaar, en sy voorstelle aan die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth finaliseer. Woordvoerder Matthew Parks sê die federasie versoek die minister om die finale verhoging aan te kondig om te verseker dit tree op 1 Maart 2025 in werking:

ENG MatthewonMinimumWage