# Cosatu sê terwyl die 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders nie aan die gang is, moet die regering tekortkominge in die strafregstelsel aanspreek. In Suid-Afrika word ʼn vrou elke drie ure vermoor; en meer as 50-persent hiervan is deur ʼn intieme lewensmaat. Cosatu-woordvoerder Zanele Sabela sê die tekortkominge in die regstelsel is deeglik deur oorlewendes van geslagsgeweld opgeteken. Dit wissel van swak behandeling deur polisiebeamptes tot ʼn gebrek aan behoorlike beskerming teen die oortreders:
Cosatu maan regering om geslagsgeweld-tekortkominge in strafregstelsel aan te spreek [KLANK]
ENG SabelaOnGBV