Skip to content

Cosatu loof Ou Mutual en Santam se verbintenis tot minimum loon [KLANK]

# Cosatu sê Ou Mutual en Santam moet geloof word vir die besluit om ʼn minimum salaris van 15-duisend-rand per maand in te stel. Santam, wat sowat 35-miljard-rand werd is op die Johannesburgse Aandelebeurs, het ses-duisend-472 werknemers wat dit een van die grootste werkgewers in die versekeringsbedryf maak. Cosatu se waarnemende woordvoerder, Matthew Parks, sê een van die oogmerke van ʼn nasionale minimum loon is om werkers wat uitgebuit word se salarisse te verhoog:

ENG MatthewonMinimumWage