Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Cosatu is teleurgesteld oor die regering se flou begroting [KLANK]

# Cosatu sê die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se 2024/25-begroting is flou en slaag nie daarin om doeltreffend aandag te gee aan Suid-Afrika se ekonomiese uitdagings nie. Hulle ondersteun die vrystelling van 150-miljard-rand uit die reserwes, en dring aan op die strategiese gebruik van hierdie fondse om kritieke instellings soos Eskom en Transnet bestendig te kry. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, vra ook vinniger optrede rondom vervoeruitdagings. Hy spreek kommer uit oor die gebrek aan planne vir sukkelende ondernemings in staatsbesit en die verslegtende toestand van plaaslike regering:

ENG ParksOnBudget