Skip to content

Cosatu in Noord-Kaap vra regering moet ingryp in onwettige handel in sugiliet [KLANK]

# Cosatu in die Noord-Kaap moedig die Departement van Minerale Bronne en Energie aan om ingryping te bespoedig teen die voortgesette onwettige mynontginning en handel in die edelgesteente, sugiliet. Orapeleng Moraladi van die vakbondfederasie sê hulle is bekommerd oor die vlaag ander misdade wat verbind word met die onwettige optrede, wat verder vererger word deur sindikate wat vasberade is om die minerale onwettige te myn, te verhandel en uit te voer. Hy voeg by die departement hou die sleutel tot die oplossing van die saak:

ENG OrapelengonIllegalTrade