# Die vakbondfederasie Cosatu verwerp AfriForum se dreigement om die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette te betwis en is van mening so ‘n stap sal in die hof misluk. Die woordvoerder, Zanele Sabela, beklemtoon die wet se hervormende doelwitte, die bevordering van inklusiwiteit en moedertaalonderrig en die versekering van toesig om diskriminasie te voorkom. Sy bevestig weer die BELA-wet se grondwetlikheid en verbintenis tot ‘n billike onderwysstelsel vir alle Suid-Afrikaanse leerders:
Cosatu daag Afriforum uit om regstappe te doen teen BELA-wet [KLANK]
ENG-SabelaOnAfriForum