Skip to content

COPE sê hoër fases van beurtkrag wys die ANC is besig om te misluk [KLANK]

# Die Congress of the People sê die hoë fases van beurtkrag is nog ‘n bevestiging president Cyril Ramaphosa se regering misluk om Eskom se sake behoorlik te bestuur. Fase vyf-beurtkrag is vir ‘n onbepaalde tyd ingestel. COPE se waarnemende hoofsekretaris, Erick Mohlapamaswi, sê beurtkrag het onder die ANC se bewind ekonomiese groei en ontwikkeling vir meer as 14 jaar ondermyn en stel die lewens en inkomste van burgers in gevaar wat nie alternatiewe kragbronne kan bekostig nie:

ENG ErickonLoad-shedding