Skip to content

COPE sê die regering van nasionale eenheid het Suid-Afrikaners in die steek gelaat [KLANK]

# COPE sê die regering van nasionale eenheid het nie daarin geslaag om die probleme van die meerderheid van Suid-Afrika se mense aan te pak nie, en die nalatenskap van ongelykheid, uitsluiting van armes, werkloses en kwesbares word voortgesit. Dit was verlede week die koalisieregering se eerste 100 dae aan bewind. COPE sê die regering het nog nie enige verbintenis getoon tot die hervorming van die strukturele ekonomie wat deur monopolieë oorheers word nie. Waarnemende nasionale voorsitter Pake Dikgetsi eis dringende beleidshervoming vir inklusiewe ekonomiese hervorming:

ENG PakeonGovernment