Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

COPE die jongste party wat sê Nasionale Vergadering se speaker moet uittree [KLANK]

# Druk neem toe dat die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, bedank. Die Congress of the People is die jongste party wat daarop aandring. Die Valke het gister ʼn klopjag op haar huis in Johannesburg uitgevoer. Dit volg ná ʼn hoëvlak-ondersoek ná bewerings dat Mapisa-Nqakula tydens haar termyn as minister van Verdediging ‘n gunsloon van meer as twee-miljoen-rand by ʼn militêre kontrakteur aangevra en ontvang het. ʼn Cope-woordvoerder, Erick Mohlapamaswi, sê die jongste ontwikkeling beteken die saak het ʼn ernstige punt bereik:

ENG MohlapamaswOnSpeaker