Skip to content

COPE dank Johannesburg se speaker af oor ongemagtigde aansluiting [KLANK]

# Cope het die lidmaatskap van Johannesburg se speaker, Colleen Makhubele, opgeskort omdat sy na bewering die party sonder magtiging by die Suid-Afrikaanse Reënboog-alliansie laat aansluit het. Die party sê Makhubele het nie die mandaat gehad om Cope se lidmaatskap te bevestig nie. Hulle het wel deelname aan SARA oorweeg, maar goedkeuring vir deelname is nie toegestaan nie. Erick Mohlapamaswi van COPE het op ‘n nuuskonferensie ook bevestig dat raadslid Ofentse Moalusi van Tshwane se lidmaatskap opgeskort is: