Skip to content

CONTRALESA se kommer neem toe oor Oos-Kaap se ontstellende inlywing-sterftes

# Die Kongres van Tradisionele Leiers van Suid-Afrika beskou die toenemende inlywing-sterftes in die Oos-Kaap as ‘n ramp, met 34 noodlottige voorvalle in verlede jaar se somerseisoen. Dit is ‘n toename van die 22 sterftes wat in 2022 aangeteken is. Die regering beplan nou om die inlywingsgeleenthede reg deur die jaar, eerder as net in die somerseisoen, te laat plaasvind. CONTRALESA se voorsitter, Kgoshi Mokoena, sê hy is platgeslaan en vra buitengewone maatreëls om die ontstellende voorkoms teen te werk. Hy stel ‘n proefprojek voor vir alternatiewe inlywingskool-metodes