# Die visepresident van Klimaatswetenskap by Climate Central, Kristina Dahl, sê in 2024 het mense wêreldwyd gemiddeld 41 bykomende dae van gevaarlike hitte verduur weens mensgedrewe klimaatsverandering. Die jaar het klimaatrekords oortref, met uiterste weerstoestande wat die dood veroorsaak het van meer as drie-duisend-700 mense en miljoene ontwortel het. Sy het aan Africa News gesê klimaatsverandering, eerder as El Niño, het ‘n groter rol gespeel in die styging van globale hitte en storms:
Climate Central beskryf 2024 as die warmste jaar op rekord, aangevuur deur klimaatsverandering [KLANK]
ENG-DahlOnClimate