Skip to content

City Power vra nog personeellede moet in hegtenis geneem word [KLANK]

# City Power vra dat nog personeellede in hegtenis geneem word weens die beweerde betrokkenheid by kabeldiefstal en vandalisme van infrastruktuur in Johannesburg. ‘n Drie-en-veertigjarige werknemer van die Alexandra-dienssentrum is onlangs vasgetrek weens die diefstal van nie-ysterhoudende metaal. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê dit volg minder as ‘n maand nadat nog ‘n werknemer en ‘n kontrakteur aangekeer is weens poging op staalkabels in die omgewing van Randburg te steel:

ENG IsaaconInternalStaff