Skip to content

City Power verskerp pogings vir verwydering van onwettige verbindings [KLANK]

# City Power sê hy is besig met die verskerping van operasies vir die verwydering van onwettige verbindings en inkomste-invordering oral in Johannesburg. Sulke verbindings kan die stelsel oorlaai en tot kragonderbrekings in verskeie streke lei. ‘n Woordvoerder van City Power, Isaac Mangena, sê die verwydering van onwettige verbindings is gemik om nie slegs die druk op die stelsel te verminder nie, maar ook om miljarde rand wat wanbetalers skuld, te verhaal:

ENG IsaaconIllegalConnections