Skip to content

City Power stel ladingsvermindering in weens hoë elektrisiteitsverbruik [KLANK]

# City Power het vanoggend begin met ladingsvermindering in verskeie gebiede in Johannesburg om die netwerk te beskerm. Dit sluit in rimpel-aflosstelsels wat elektrisiteit na geisers onderbreek en die lading na substasies met hoё verbruik verminder, asook die teiken van onwettige koppelings. Die woordvoerder Isaac Mangena sê ladingsvermindering gebeur gedurende spitstye soggens, laatmiddag en saans en die inperking van slimmeters begin in Julie:

ENG-MangenaOnElectricity