Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

City Power slaan toe op meterpeutery [KLANK]

# City Power het peutery en die omseiling van nuut geïnstalleerde slimmeters ten sterkste veroordeel en kliënte gewaarsku teen toevoeronderbrekings en strawwe vir sulke optrede. Woordvoerder, Isaac Mangena, sê ten spyte van die vervanging van foutiewe meters sonder enige koste, is daar ‘n toename in peutery, wat aanleiding gee tot ondersoeke oor moontlike betrokkenheid van kontrakteurs. Mangena sê agt-en-tagtig klante in Mayibuye in die stad Ekurhuleni is hierdie week ontkoppel en strafregtelike klagtes is by die polisie ingedien:

ENG-MangenaOnTampering