# City Power sê kabeldiefstal is een van die hoofrede vir die gereelde kragonderbrekings in gemeenskappe op verskeie plekke in die Stad Johannesburg. ‘n Woordvoerder vir City Power, Tebogo Sehlako, doen ‘n beroep op kliënte om steeds kabeldiefstal anoniem by die voorsiener se risikobeheereenheid aan te meld:
Speel klankgreep: ENGTebogoSehlako