Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

City Power gereed vir herstelwerk op M1-brug ná Johannesburgse Padagentskap-assessering [KLANK]

# City Power het begin met voorbereidings vir herstelwerk aan die M1-brug ná ‘n evaluering deur die Johannesburgse Padagentskap. Die woordvoerder, Isaac Mangena, waarsku die herstel van krag kan nie voortgaan nie, weens uitgebreide skade aan infrastruktuur. Mangena sê verdere assesserings, insluitend gasvlak-inspeksies, is nodig. Johannesburg Nooddienste is ook besig om van oorblywende rook en gifstowwe ontslae te raak, om skoon lugventilasie aan herstelspanne te verskaf. Hy verduidelik die take behels rommelverwydering, opruiming van oliestorting en waterdreinering:

ENG-MangenaOnWork