Skip to content

City Power bevestig kragonderbreking in suide van Johannesburg [KLANK]

# City Power sê talle gebiede in die suide van Johannesburg word deur ʼn kragonderbreking geraak nadat ʼn skakelaar by die Orlando-skakelstasie afgeskop het. Spanne werk tans om die kragtoevoer na Mondeor, Nirvana, Eldoradopark, Vryheidspark en Industria so gou moontlik te herstel. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê dit het Rand Water se pompbedrywighede in die suide ook vir ʼn kort rukkie geraak:

ENG IsaaconOutage